O Pieleplaas

by Die Naaimasjiene

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Geïnspireer deur die ou liedjie "O Boereplaas". Ons agtergrondsangeres, Soekie Vogel, het eers voorgestel ons skryf dit oor en noem dit "O Boerepoes", maar die feministe en volksmoeders wou ons vermoor. Toe wou ons dit "O Boerepiel" noem, maar het gou besef dit sou uiters problematies wees om vanuit dié perspektief te skryf en dat mense soos S. Hofmeyr, B. van Blerk en A. Tas dit met so 'n titel kan appropieer vir hul eie duistere doeleindes. Daarna was die song se naam 'n ruk lank "Aandlied van die voëls", maar nou heet hy - uiteindelik, trots - 'O Pieleplaas'.

lyrics

o junkiepiel, o skolliepiel
o Snotkop-piel, Benoni-piel, o Griekwa-piel
jy is mobiel soos 'n lokomobiel
'n kruismissiel, 'n sielprojektiel
o Bobby-piel, o junkiepiel,
o Snotkop-piel, o skolliepiel
o Elvis-piel, o Snotkop-piel
o Ninja-piel, Benoni-piel
jy laat ons kniel om ons te besiel
as jy so riel en wielwielwiel
o Khoisan-piel, o junkiepiel
o Griekwa-piel, o skolliepiel
Limpopo-piel, o Snotkop-piel
Molopo-piel, Benoni-piel
jy laat ons droom, jy laat ons stoom
oom disselboom smeer aan daai room
o koningpiel, o soutepiel
o prinsepiel, o boerepiel
al wat ek kan sê
is jou het ek lief bo fokken alles ja
o skolliepiel, o skolliepiel
Mzansi-piel, o junkiepiel
slampamperpiel, Benoni-piel, o Cape Flats-piel
jy laat ons sing, dans in 'n kring
o lekker ding wat happiness bring
o Rasta-piel, o junkiepiel
o Khoisan-piel, o hipsterpiel
o Griekwapiel, o trendy-piel
Molopopiel, o mugu-piel
jy laat ons kwyl, jy laat ons huil
vir meer en meer, o meesterheer
o New York-piel, o junkiepiel
o Londen-piel, o hipsterpiel
o Moskou-piel
o trotse paal kaal in my taal
reg in my kraal, kom's wielewaal
o boerewors (o Rasta-piel)
jy les ons dors (o Khoisan-piel)
al wat ek kan sê is
jou het ek lief bo fokken alles ja
o warm voël
o sagte voël
o mooie voël
o stywe voël
o vrye voël
dis nie net die aandvoël wat so met ons goël
maar ook die oggendvoël, middagvoël en nagvoël
die heuningvoël speel nooit tweede viool
vir elke jagvoël, roofvoël of swerfvoël
vergeet ook nie elke duikertjie en drawwertjie
hoep-hoep, janfrederik en jangroentjie nie
piel interkontinentaal
piel multinasionaal
piel antiglobaal
piel metafisikaal
piel universeel
piel konfidensieel
al wat ek kan sê is
jou het ek lief, bo alles, bo fokken alles ja
Mzansi-piel, o surferpiel
o country-piel, o hippie-piel
o alien-piel, o loskoppiel
o hemelpiel, o seemanpiel
slang in die gras, jy's nommerpas
jy's eersteklas, kom pik my bas
o Soutveldpiel, o Hillbrow-piel
o Brixton-piel, o Bosveld-piel
o Seepunt-piel. o Oos-Rand-piel
o tokkelosklos vir jou sê ek hos
net tos-innie-bos maak ons koppies los
o city-piel, Benoni-piel
o country-piel, o fluisterpiel
o alien-piel, o hemelpiel
jy proe soos see, jy ruik soos reën
o spuitfontein wat almal seën
o superpiel, ou soutepiel
o engelpiel, o Oos-Rand-piel
al wat ek kan sê is
jou het ek lief bo fokken alles ja
o warm piel, o Bosveld-piel
o Laeveld-piel, o Weskuspiel
o Bellville-piel, o Soutveldpiel, o Langebaanpiel
o Springbok-piel
o Blou Bul-piel
o Cheetah-piel
o Stormer-piel
o Lion-piel
jou ma se piel
(Sting in the tail: Jacob Zuma on guest vocals)
END

credits

released December 14, 2020
Dokter Boomslang: Stembande en woorde
Dugg Phat: Kitare, bass, programming
Guest vocals: Jacob Zuma
Arranged, produced, recorded, mixed and mastered by Willem Möller
@ Sharp Street Studio, Cape Town 2019

license

all rights reserved

tags

about

Die Naaimasjiene Cape Town, South Africa

Waarskuwing! Die Naaimasjiene is nie bedoel vir die ore van die volgende persone nie:
*kulturele kloosterkoeke en politieke brulpaddas
*musikale fynproewers en liefhebbers van die kunslied
*slap pastoriepiesangs en mense met stywe bolippe
*jappies, vroetelpappies en hul southappies
*depressiewe ouers en jagse ouderlinge
*neurotiese nimfomane en kastrasse
*verwarde regterhande en aweregse linkses
... more

contact / help

Contact Die Naaimasjiene

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Die Naaimasjiene, you may also like: