Mamma

by Die Naaimasjiene

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

about

Dit was vir ons 'n moerse voorreg toe Ingrid Jonker se dogter, Simone, en haar man, Ernesto Garcia-Marquez, Die Naaimasjiene gevra het om een van haar ma se gedigte te toonset vir die spesiale dubbelalbum 'Die kind is nog jonger', wat hulle saamgestel het en wat in elke ordentlike versameling hoort. Elke mens wat kan lees, moet ook Ingrid Jonker se boek 'Versamelde werke' en Petrovna Metelerkamp se puik biografie, 'Ingrid Jonker', onder oë neem.
'Mamma' is nie ons huldeblyk aan Ingrid Jonker nie. Ons haat die woord 'huldeblyk', want dit klink soos koekerige kanseltaal of iets in Die Kerkbode. Daarom gebruik ons eerder 'tribute'.

credits

released December 19, 2020
Ingrid Jonker: 'Mamma' (gedig) uit 'Versamelde werke, Human & Rousseau, Kaapstad, 1994.
Musikale verwerking: Mr Zooty E & Dugg Phat
Manstem: Dokter Boomslang
Tjello en computer-stem: Mr Zooty E
Programmering: Dugg Phat
Vrouestem: Soekie Vogel
Opgeneem, gemeng & gemeester deur Willem Möller @ Sharp Street Studio, Kaapstad.

license

all rights reserved

tags

about

Die Naaimasjiene Cape Town, South Africa

Waarskuwing! Die Naaimasjiene is nie bedoel vir die ore van die volgende persone nie:
*kulturele kloosterkoeke en politieke brulpaddas
*musikale fynproewers en liefhebbers van die kunslied
*slap pastoriepiesangs en mense met stywe bolippe
*jappies, vroetelpappies en hul southappies
*depressiewe ouers en jagse ouderlinge
*neurotiese nimfomane en kastrasse
*verwarde regterhande en aweregse linkses
... more

contact / help

Contact Die Naaimasjiene

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Die Naaimasjiene, you may also like: